Dr Stephen Smith Website
Dr Stephen Smith Website
  • Home
  • About Me
  • Finansiële Vryheid Kursus
  • Salomo Besigheids Kursus
  • Boodskappe
  • Woordverklaring
  • Give
  • Messages
  • Contact

Welkom by die Salomo Besigheids-Bloudruk Masterclass

Welkom by die Salomo Besigheids-Bloudruk Masterclass op 30 Januarie 2026 - 1 Februarie 2026, met Dr Stephen Smith. In hierdie 4-minute video kry jy ’n oorsig van die kursus, wat die sessies insluit, en hoe Salomo se wysheid jou kan help om jou besigheid met groter helderheid, fokus en Bybelse rigting te bou. Dr Stephen deel wat jy gaan ontvang — die handleiding, praktiese hulpmiddels, aktiverings en insigte wat jy dadelik kan toepas.

Voltooi jou registrasie hieronder om te bevestig. 

Registreer hier

Welkom by die amptelike registrasievorm vir die Salomo Besigheids-bloudruk Masterclass met Dr Stephen Smith. Hierdie transformerende 3-dag ervaring is ontwerp om besigheidseienaars en entrepreneurs toe te rus met praktiese strategieë om jou besigheid God se manier te bou en te laat groei — deur Bybelse beginsels toe te pas wat werklike, meetbare resultate lewer.


Koste: R3450 / persoon


Sessieprogram

Vrydag, 30 Januarie
18:00 – Aankoms, registrasie & opening van die aand-sessie

Saterdag, 31 Januarie
08:00 – 21:00 – Volledige dag van lering, aktiverings & besigheidsstrategie-sessies met groep sessies ingesluit.

Sondag, 1 Februarie
08:00 – 12:00 – Oggend-sessie & afsluitingsbediening


Maaltye & Verversings

Vrydag aandete

Saterdag koffie en tee tussen die sessies

Saterdag aandete


Wat Jy Gaan Ontvang

’n Volledig gedrukte handleiding met al die kursusinhoud.

Praktiese gereedskap om Bybelse beginsels daagliks in jou besigheid toe te pas.

Aktiverings, strategiese tyd & groepgesprekke.

Direkte toegang tot Dr Stephen Smith vir vrae tot 4 weke na die kursus.

Voltooi asseblief die vorm hieronder om jou registrasie te verseker.


Let wel: Registrasies is finaal en die kursusfooi is nie terugbetaalbaar nie. Jou plek word bevestig sodra betaling gemaak is via die skakel hieronder. 

Aanlyn Betaling

Kostes beloop R3450 / persoon. 


Maak seker dat jy jou registrasie hierbo suksesvol ingevul het. 

Daarna kan jy hier die aanlyn betaling maak. 

BETAAL AANLYN

Akkommodasie

Akkommodasie is heeltemal opsioneel. Gaste wat wil oornag, is self verantwoordelik om hul eie bespreking direk by Villa Africa Boutique Hotel & Spa, te maak. Die venue bied gerieflike kamers, rustige tuine, ’n ontspannende spa en ’n pragtige swembad. Klik op die onderstaande skakel, of kontak: 

012-807-7535 (Linda)

BESPREEK VERBLYF

Connect With Me on Social Media

Copyright © 2025 Dr Stephen Smith - All Rights Reserved.

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept